Die Antwoord – Wat Kyk Jy?

In Die Antwoord deur griffin

Jissis ons is partykeer lekker deur die kak. Ons het eventually na meer as fokken twee maande agtergekom dat ons nooit Die Antwoord se tune "Wat Kyk jy?" op die nuwe revamped website gegooi het nie. Fok. Hierso is hy om na te luister. Dit sal ook onderdeur die Antwoord se buitekamertjie se deur gestoot word sonder 'n briefie om te verduidelik. Gaan naai nou maar weer ons bandwidth.

Die Antwoord – Wat Kyk jy  Die Antwoord – Wat Kyk jy?

sneeupiel

Hierdie post is 436 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,604,578 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Antwoord – Wat Kyk Jy?