Hieso is hy my blare, die nuwe fre$h tune van Die Antwoord. Sit hom sommer poeshard.
Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.
Jy kan hom vir 'n limited tyd gaan download by Die Antwoord se website.






47 Comments
Da's vet!
Groeten uit België.
Nog 'n pragtige Afrikaanse liedjie! Ek's lief vir Yo-Landie en gaan vra of sy met my wil trou as sy in Nederland kom toer! ;)
bepoes goed
Dis dalk 'n goeie ding dat almal nie Afrikaans verstaan nie.
waar de poes download 'n mens hulle music, aangesien dit nog nie fokken te koop is nie?
Vrede
Ek vra, waar de poes kan 'n mens hulle music download, aangesien hulle nog nie te koop is nie? (Piracy is kak)
Vrede
Fokkit. Nou net pic van Yolandi op 4chan /b/ gesien.
Jy sal binnekort hulle CDs / DVDs kan koop.
@Freemandingis I believe they will be releasing an album soon.
Dis befok. Love dit! Cruiz voort met die tunes!
Ek wonder hoeveel mense besef hoe ongelooflik goed hierdie musiek vervaardig is.
Die ouens wat weet, is die ouens wat saakmaak. Hierdie song vir al die ander mense.
Is Slaptiet K -lo?
Nee
Nou waar de fok kan ek dit download<, of is ek fuctup?
My inner coloured is just waiting to be discovered;
Elke fokken poes is pienk aan die binnekant;
:)
First : "Jou ma se poes in a fishpaste jar"
Zef track !
Befok!!!! Jussus!! Yo Landi is vokken aaklig.
Fuck'n LOOOVE this band! Marry me Yo-Landi!!!!!!!!
Die Antwoord is net te fokken hot! En daai poes in die jar pic het my dag gemaak.
did you guys find a picture of my vagina for this? it's cool. i'm obsessed with you too
Daai ingelegde poes lyk fokken grim.
@Evert – paste the 4chan URL of Yo-landi on here ag toe man? /b/ is fokken serias bizniz :O
Vir die poeste wat nie weet hoe om te download nie, fok terug kleuterskool toe. Julle hoort nie op die fokken intenet nie. Hier is tog so 'n bietjie raad julle dom konte:
As jy nie 'n klomp kak op jou 'puter het nie, behoort dit automaties in media player te speel, dan kan jy net "right click" (dit beteken om die regterkantste knoppie op jou sussie se muis te druk) in media player se lysie van songs wat speel en dan check waar die poeslike link wegkruip. As jy dit nog steeds nie regkry nie, dan is dit in alle geval nie vir jou fokken oortjies bedoel nie.
Poescool song! Die Antwoord is befok, maar daai ingelegde poes lyk so 'n bietjie verby die vervaldatum…
http://www.nme.com/blog/index.php?blog=15&p=7966
hulle is op NME
geil! :o)
Vette shit! groeten uit nederland!
nee jissis man – watse fokkin naar foto is sit – aah almost lost maah lunch ek se – nee o donnir – julle raak nou die pad byster
http://pitchfork.com/features/articles/7766-die-antwoord/
sterk stukske tekst. Ga het dieAntwoord-gebeuren in April hier wel in NL zien.
Mos Def ZEF!
Nobody makes beatz and spits like this in the US. Can't wait for these fucks to come tour the US.
Deze shajt is kkvet!! Die antwoord fo a lajf broda
Kom Nederland gek
Since when het flippen common "cool" geword? Ek is 'n trotse wit Suid Afrikaner, en my ma sou al my tande uit my mond uit geslaan het as ek ooit sulke goed eers oor my lippe laat kom. Maar vir een of ander rede ondersteun mense dit??? Wat de hel man.
Skrik wakker….lyk my "common sells" shame.
Erg vet inderdaad! Ben zeer benieuwd wanneer ze hun giegels hier laten zien. Gaan ook ff die meuie andere tjekken als je tijd kunt vinden gabbers: http://www.dieantwoordzeflings.com
Jou ma s'n ok – befok
Jou ma s'n ok – befok!
karl's momma is a big fat BEEECH
julle is die grootste vuil bekke,ek het pirrrrrrongelik op die vieslike swak taal af gekom,ek dink julle wat so vuil praat kom by die Here Jesus uit,ja vloek my se wat jy wil want ek gaan nie weer op die webblaai in lok nie,sies julle dom agterlike mense.
Ek kan nie glo dat Suid Afrikaners so laag daal so so iets te publiseer nie! Ek soek inligting vir 'n preek en kyk waarop kom ek af? Dis werklik baie swak smaak. – Wie wil jul bereik of beindruk hierdeur? Wat se boodskap word hier uitgedra? Dink!
Jy sien, jy moenie preke probeer steel van die interweb af nie. Skryf jou eies. En moenie hier kom preek nie.
Jy het geen idee waarvan jy praat nie. Griffin. Jou kommentaar is onvanpas, maar ek vergewe jou daarvoor.
Ek is nie 'n predikanto of prediker nie – daar is wonderlike preke op die Internet – positiewe gedagtes – in Afrikaans.
Jy kom dan heeltyd terug na die website toe. Gaan weg as dit jou so fokken baie pla.
Ek is baie dankbaar dat iemand gereageer het. Dis al waarvoor ek terug is. Die feit dat jy antwoord sê vir my jy het tog 'n gewete wat jou aankla. Voor ek jou groet in die naam van ons Skepper wat ons na Sy beeld gemaak het – en defenetief nie 'n taal soos dit bygevoeg het nie. Wil ek jou verseker, dat ek vir jou sal bid. So word mense op jou pad geplaas om voor te bid. Ek groet!! en kom nie terug vir nog negatiewe terugvoering nie. Mag jy/julle vergewe word vir hierdie aanbieding.
Moenie aardbewings verwag nie. Jy is nie die eerste persoon wat vir ons wil bid nie. Geniet jou feeverhaal.
MArina – watse tipe preke soek jy voor…? Poespreke? Ek moet dit dalk net weer stel in 2 woorde – Poes Preke – nie Poe Spreke nie. Hel, ek sal nie daai preek mis nie.
Trudie, jy praat so lekker dat hulle gan by die here uit kom, dink jy hy sal daarvan hou as jy so praat oor jou mede mens? Not cool dude, haal eers die balk uit jou eie oog uit. Rock on Die antwoord. If your shit sells and it good..THEN FUCK THE REST! LOL!!