Die Antwoord op AOTS (attack of the show)

In Die Antwoord deur griffin16 Eiertjies

Ninja se piel en Yo-Landi se hare sjud nou nog rowwer in die US of A.

Hierie is huge my blare. Die Antwoord het Attack Of The Show gemaak in die USA. Hulle feature so 5 minute in die show in. Fokkit. Daai goose lyk ook lekker…

griffinDie Antwoord op AOTS (attack of the show)

Comments

  1. Author
    griffin

    Ja, maar dis at least ge-feature. Daai show is blykbaar poesgroot op die interwebs in LaMerika.

  2. Brandon

    Cool! Maar ek het my dood gelag vir daai eier kop wat porn kyk! Ek moet ook dalk versigtig wees hier by graft voor ek ook gevang word! Hehe!

  3. jx

    excellent!!!! great stuff.  sal definitief mense laat rond krap en na "die antwoord" in Dutch?? soek
    donner. dis huge.

  4. Kallaman

    dit was kak funny veral die hot chick wat  "Ze Antwoard" gese het!!
    ek stem saam met griffin oor die program want het ook gesien die chick het Maxim 100 hot list gehaal!!
     
    represent zef side!

  5. Xander

    Goeie fok en hulle wys dit oor en oor dit is die fokken koelste ding wat ek vandag gesien het.
     

  6. x33q

    duidelik, het omtrent 3000 views van twee low budget selfoon vids gekry in die afgelope twee dae, hos!

  7. jx

    een van my ander favourite sites : http://www.tastelikepizza.com het ook nou wind gevang (nederlandse site):
    http://www.tastelikepizza.com/index.php?itemid=17703
    Okay we gaan es een vreemde videoclip posten en dat is deze "Die Antwoord" geworden een Zuid Afrikaanse formatie die best vreemde muziek maakt en nog vreemdere clips. Ik moet zeggen dat ik het nummer trouwens niet eens zo heel slecht vind. Ik hoor graag hoe jullie erover denken in de comments.
     
    wat de fok dit als beteken weet ek nie

  8. Stewart

    if u combine both zef side vids it's over 200,000 hits… and the music video is well into 140,000!!!! go NINJA go!!! can't wait for friday's show…

  9. schming

    is die antwoord just a comedy group or is it real? can't tell so if it's fake good job, and if it's real…i don't know what to say.

Gooi Comment