Die Antwoord gooi 'n poesgroot gig by die Alexander Theatre (36 Stiemens St, Braamfontein) Vrydag 26 en Saterdag 27 Februarie.
Jy kan pre-sale tickets kry deur 'n e-mail te looi na debbie@88.co.za of jy kan dit by TokyoStar koop – 26 Gleneagles in Greenside. Pre-Sale tickets kos R100 elk en by die deur sal jy R150 moet uithaal.
Altwee gigs sal 2 befokte dance floors boast solat jy jou biscuit kan skud. Daar gaan ook kief DJs wees met musiek vir almal. Even ou fokken klakous Koos Kombuis sal sal dit kan geniet. Daar gaan ok so paar superlarge surprises wees. Onderaan is daar 'n map van die area vir die ouens wat matriek op geel vraestelle geskryf het.
PS: Vir nog kief foto's van Die Antwoord by Oppikoppi verlede jaar Augustus. Click HIESO . Ons was te lui om 'n proper galelry te maak, so click op die blou links om oop te maak. Dis lekker groot ook. Die foto's is fokken mooier as enige troufoto's wat langs die strand geneem word.








14 Comments
Is er al een datum voor het concert in Nederland bekend?
koop more my tickets, gaan n poes lekker jol wees.
Shit wens ek kon die antwoord gaan check Barberton te donners ver van die mensdom af… Sal maar wag vir ñ Dvd
Jissus! Ek en al my gabbas is daar!
wazup maaikies, sien julle Saterdag. whoooooooohooooooooo!!
Kaartjies is gebook, dit aan poeskwaai wees
Die Antwoord is nou die grootste pot kak wat daar nog ooit was. dom dose
en nou wil julle my moderate oor ek die waarheid praat?? Dous!!
Grif, julle manne wil nie dalk vir die mannetjie 'n mooi briefie stuur nie.
http://www.channel24.co.za/Content/Columnists/Articles/675/3384c7247fe5486fb01fea5b0eeda846/24-02-2010-12-19/Die_Anti-Antwoord
Alle comments word ge-moderate, jou fokken aap.
Nee wat, hy weet soveel van musiek af as wat John Qwelane van journalism af weet. Dis tydmors.
boggom, jou poes!
Nee Boggom – “Jou Ma se poes in ‘n Fish-paste Jar!”
Yo-Landi is som fokken HOT, as ek haar sien wil ek haar net multi-orgasms gee.