Baie geluk aan hierie bra (foto hieronder) wat vir hom en sy tjommie free entrance ge-score het om more aand Die Antwoord te gaan check by die Alexander Theatre in Braamfontein.
Die Antwoord jol vanaand ook 'n gig daaso. Hieso is die details.
Goeie werk, my ou.






4 Comments
Daai is vokken bakgat, Dis so bakgat daai dude het nie eers die tattoos nodig nie, check net sy gesig en houding. The real deal, zeffer as zef.
geluk bra, jy maak jou suster proud! lekker vokken zef! jy skuld my 'n bier nè!
fokken goed
wie is die dom poes