Die Antwoord – fresh in da flesh vanaand!

In Die Antwoord deur griffin25 Eiertjies

Wassap julle maatjies? Allie gangstas allie laities?

Die moerefokke Antwoord jol vanaand 'n superkief gig in Kaapstad. Daaso in die zef voorstad van Durbanville:

Vrydag, 5 Februarie
Kuns Kafee
Durbanville,
Kaapstad

R50 entrance

Die eerste 100 marabsies deur die deur kry 'n fokken free Die Antwoord CD, handmade by the motherfuckin NINJA en daai rich bitch, Yo-Landi Visser. Dis hulle album, $O$ en dit het 16 futuristik heavy next level tracks op. Wat maak mens met 16 next level beats? Jy trek jou favourite silky Spongebob Squarepants boxers aand en doen daai helikopter move met jou piel. Al in die rondte. As jy 'n goose is, trek jy 'n oversize los wit hempie aan en skud jou melk-makers tot die pienk punte brand.

Z to the E to the muthafuckin F! One Time! Lekker fokken ZEF ZEF ZEF!

die antwoord usa

* For the people from the overseas that are wondering what the fuck I just wrote up there, here is a sort-of translation:

Die Antwoord will be playing a gig at a club in Cape Town tonight, in a club called Kuns Kafee (Art Cafe) in the zef middle class suburb of Bellville and will be giving away CD's of their $O$ album (which consists of 16 tracks with fucking next level beats) to the first 100 people that rock up.

I furthermore advised the guys to wear silky Songebob Squarepants boxer shorts to enable them to do the "helicopter" with their penises while freaking out to the next level beats. I furthermore suggested that the girls should go bra-less whilst wearing over sized t-shirts and shake their milk makers until they experience a burning sensation on their pink bits, also better know as their nipples. Does that make sense?

Oh yes, and entrance fee to aforementioned gig would be R50, which would probably roughly  equate to round about. $7 (American Dollars, not Zimbabwean – don't get crazy, fool)

griffinDie Antwoord – fresh in da flesh vanaand!

Comments

  1. jagsekarel

    ag nee for fuck sakes kom reg man, goeie bliksem die site gaan deesdae oor niks anders as die antwoord nie. 1 blog n week is nog ok, maar nie die hele fokken tyd nie.

  2. Author
    griffin

    Die Antwoord will be playing a gig at a club in Cape Town tonight, in a zef suburb called Bellville and will ge giving away CD’s of their $O$ album to the first 100 people that rock up.

    I furthermore advised the guys to wear silky Songebob Squarepants boxer shorts to enable them to do the “helicopter” with their penises while freaking out to the next level beats. I furthermore suggested that the girls should go bra-less whilst wearing over sized t-shirts and shake their milk makers until they experience a burning sensation on their pink bits, also better know as their nipples. Does that make sense?

    Oh yes, and entrance fee to aforementioned gig would be R50, which would probably roughly equate to round about. $7 (American Dollars, not Zimbabwean – don’t get crazy, fool)

  3. Rudi

    Ag nee pooooooeeeessss!!!
     
    Wens ek was in Cape Town, maar ek sit in Joburg…
    Poes! ek sou heel waarskynlik die eerste persoon daar gewees het, net om my hande om daai Fokken CD te kry!!!
    Fok julle naaiers!!!
     

  4. Zonker17

    jagsekarel,
    olo    <— sien jy hom?

    suig hom! doos

  5. Lukkie

    Jagsekarel en al die anner naaiers wat tjankerig raak oor "Die Antwoord" skrik wakker.
    "Wat kyk jy" is gewoonlik die laaste ding wat jy hoor voor jy stukkend gepoes word met 'n pool stok tussen die blaaie of 'n  Zammalek op die voorkop kry. Die saait gaan per definisie oor die ZEF en celebrate die ZEF. As jy nie "Die Antwoord" vang nie,verstaan jy nie ZEF nie en stel ek voor jy stuur fan mail vir Jong Dames Dinamiek

    CELEBRATE THE ZEF!!!!
    – Julle NAAIERS….

  6. sakkie de kock

    hos julle afnaaiers! vanaand gaan die ding ruk innie deebanvill! ek wil die fokken cd he! so julle poeste beter nie voor my in die ry staan nie! i will be part of the 100! this is fokken deebanvilllleeeeeeeeeeeee!!!!!

  7. P

    Well said , Lukkie !!! (Ek het ook al 'n verkorte weergawe daarvan kwytgeraak by 'n vorige geleentheid)
    Watkykjy is ook hulle rekord label ? Hulle maak wat hulle wil soos Grif sê.
    Die Antwoord is Watkykjy se bybie ! En soos enige ouer…maak nie saak hoe lelik die fokken ding is nie, hulle is altyd trots op hom en wil hom afshow. Party mense verstaan dit en sien die mooi in die kind raak, ander is ongeskik en sê "Nee fok man, steek weg daai ding !"

  8. Grote Gottlieb

    Waar kan ons gewone sterflinge hier in Joburg Die Antwoord se cd koop?

  9. Author
    griffin

    Hou nog net so rukkie uit. Dit gebeur nou een of ander tyd. Vir nou moet jy maar jou laptop met interweb connection langs die braai sit en dit stream van Watkykjy of Die Antwoord se website af. Ons drop volgende week ook ‘n nuwe tune hieso op WKJ wat jy kan download for free vir ‘n limited tyd.

  10. Boosh

    Geweldig! Tijd om een antwoord te geven vanuit Nederland denk ik!
    Wordt aan gewerkt , we duiken nu de studio in.
    Groet – Boosh – Amsterdam – Nederland.

  11. Uncle

    Dudes
    Ek't nou vir 'n week solid gesit en die Antwoord analiseer en research. Ninja en Yo-landi is actually fokken geniusse met hierdie projek, so Griff dit extend dan seker jou kant toe ook as ek reg verstaan? Ek neem nie deel aan afrikaanse gigs en feeste nie, maar Antwoord en Jack Parow gan dalk my maaind verander. Hulle is nie almal se koppie tee nie, ma fokken hel, hulle is interessant.
    'n Move in die regte rigting skiem ek. Go Ninja en Yo Vi$$er! Soos iemand onlangs hier gese het, as daar meer sulke eksperimentele tunes is en minder "kaptein span die seile" kak dan is dit piele. 

  12. Hex

    Fok, man. Ek swot in fokken Durbanville en die fokken een naweek wat ek nie daar is nie speel Die Antwoord. Gaan hulle vir 'n paar dae/weke hier ini Kaap bly? Sal dit stukkend smaak om hulle te gaan check. Awe

  13. grote gottlieb

    @Boosh- what the fuuuck? @ griffin – fanks doed!

  14. Boosh

    @ grote gottlieb , If you mean with "what the fuuuck" something like : "what the fuck was he saying?" here's the translation in English : "Great! Time to give an answer from the Netherlands I guess ,We're working on it. We're in the studio right now."
    Sorry, I can read Afrikaan a fair bit but can only comment in Dutch or English. If there's anyone who can translate our Dutch or English lyrics to Afrikaans please email us. We're recording a tribute to Die Antwoord overhere because we dig their style and music!
     
    Respect from the Netherlands to the Afrikaners( In about 5 months thousands of us will show up in orange shirts ,hope you will welcome them).
     
    Boosh – Amsterdam – Netherlands info@bushcollectors.com

  15. jx

    hey oaks
    congrats on being on the cover of the sunday times!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
     
    well done!!!, sure to make a moer of an impact
    yes beeste
    fokken geluk dat julle op die sunday times voorblad is!!!!!!!!!!!!!
    ongefokkenlooflik. wat 'n donnerse stormloop het julle nou aan die gang gesit

  16. Geert

    Hey dudes, sorry vir my Afrikaans, maar ek is  'n nederlandssprekende Belg… en dis die eerste maal dat ons kan hoop op 'n groot internasionaal doorbraak van 'n deels afrikaanssprekende rap-formasie…
    Ek kan jullie reeds sê dat ek baie trots is dat Die Antwoord as hulle naam vir die groep 'n Afrikaanse (byna Nederlandse) naam het gekoos. Vele Nederlandseres en Vlaminge sal dit in dank afneem !  Veel succes nog. Groete uit Vlaandere ..

  17. Odoakerston

    Zeg griffin, ik begrijp het even niet. Wat is nu de record label van die antwoord? Watkykjy of Magnetron Music? En zijn die beats nou van een Hollandse producer of van die big boy met nummer 88? Ek bly met so baie vrae agter…

  18. clambake smadbeck

    you guys have a following in NYC named Mike and Jeff. 
    hi, guys.  I hope all is well.  I like next level shit on a regular basis and in heavy doses.
    love,
    jeff

Gooi Comment