Comments on: Chaos in die pastorie – wenner, Steel Panther kompetisie

By: HenkDieTenk
Jissie, ek onthou ons was altyd moerse excited as Rodney skool toe gekom het. As dit nie vir hom was nie sou ons nooit eers gehoor het van AC/DC, Black Sabbath ens. Maar een visit waarsku hy ons teen moontlik die grootste duiwel aanbidder van die lot. Chris De Burgh…

So imagine hoe pissed off ons was toe ons na weke Spanish Train iewers in n garage op gespoor het. Ons was so excited.

Hier kom die metal!

Warre Fok? Hy kon maar net sowel gese het Neil Diamond is die donker prins se gunsteling…

By: T Bone
Rodney is 'n kont.

Bly in Woodhill en ry sy dik Mercs! Perfekte voorbeeld van hoe die "herder" na sy skaapies omsien. Hy was by my skool in 1998 en ek het uitgeloop, gemoer en teruggelaat :)

Sy poes!

By: poepin'nvisblik
Dankie Rodney. Jy en jou faktup boekie het my ure lank besig gehou. Amper soos bybelstudie. Al die evil songs in die boekie (en wat ek op LP's gehad het) is onderstreep, teruggespeel (plaat manualy antikloks gedraai op draaitafel) en ge-record op tape. Bwahahaha, dit was fken evil broe. Ding was, ek kon nooit uitmaak wat de fok die ouens nou eintlik probeer sê het nie, wanneer jy die songs agteruitspeel.

By: p
agv RS het 'n kennis uit die 80's sy hele volledige versameling KISS plate verwoes. Dit het ingesluit al 4 die lede se solo albums asook die soundtrack tot "The Elder"

By: Stii
Fok, bra, lyk my dit was 'n pastorie ding. Soos jy was ek in daai selle booitjie. My ouers het ook vir my die boek "Rock Musiek, die reg om te weet" deur geagte Rodney Poepol Seale gegee. In fact, ek het nou nog daai boek.

Dit was natuurlik my wishlist gewees en ek het omtrent elke liewe album in daai boek op 'n stadium besit (albeit weg gesteek).

Dis darem maar snaaks dat deur dit te belet het hulle eintlik net die teenoorgestelde doel bereik. Dus, moet ek sê, Dankie Rodney! Jy het my lief gemaak vir alles metal! Sonder jou het ek seker vandag na Taylor Swift geluister :P

By: Siener
Jirre, Rodney Seal was 'n doos (is seker nogsteeds).

As gevolg van hom het ek moerse skuldig gevoel as ek Black Sabbath luister en hy het my selfs oortuig dat my 2000AD komieks van die duiwel af is en ek het my pragtige versameling alles weg gebliksem.

Toe hy ons skool die tweede keer besoek twee jaar later (ek was in st. 9) toe het ek gelukkig al genoeg geweet om te besef dat Rodney fokkol weet van die veld waarin hy kamtag 'n ekspert is. Hy het moerse klomp kak foute gemaak, maar die tjerrie op die koek was dat hy nie eers Axl Rose se naam reggekry het nie – hy het hom Axe genoem.

Ek en my pelle was moerse G'n'R fans en dit was fokken lasterlik.

Die besef dat hy 'n dom doos is het egter nie my komieks teruggebring nie…

Jirre, ek's nou nog suur daaroor