Anton Goosen doen AC/DC

In Fokken Main Videos deur griffin

Ons praat actually nou 'n pot kak. Hierdie ou remind mens net nogal aan Anton Goosen – maar net effens – want hierie blaar se hoed is mooier, sy hare in 'n beter toestand, hy is jonger en hy speel so 405.7% beter guitar. Hy lyk ook effens meer beskeie. Kyk sommer uit vir sy ander videos op die interwebs ook.

Hierdie post is 144 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,594,718 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAnton Goosen doen AC/DC