Website is sommer spicurious

In Briewe deur griffin1 Eiertjies

Hallo Griff,

Julle nuwe website is sommer spicurious, 10 punte vir Anja!

Ek het een probleempie though. As ek die site op my selfoon browse laat dit my nie toe om op die links te click nie. Dus kan ek nie vir my tjommies julle stories wys as ons om die vuur uit kakpraat uit hardloop nie.

As jy minder bang is vir Anja wil jy nie vir haar vra of sy na die scripting kan kyk nie?

Thanks,
Petrie


Hey Petrie,

Ek sal die compliments aanpass na Slaptiet toe. Ons weet van die mobile issue. Sy sal daarby uitkom as sy eendag tyd het. Sy is fokken besig. In die meantime moet jy dit seker maar uitprint by die werk en in ‘n groot file sit. Dan kan jy sommer die pampier gebruik om die gril skoon te maak ook as jy klaar gelees het.

Of jou hol afvee na ‘n stywe episode peristalse.

griff

Deel met jou tjommies!

    griffinWebsite is sommer spicurious

    Comments

    Gooi Comment