Watkykjy hidden” code

In Briewe deur griffin10 Eiertjies

Ek moet se, die nuwe site lyk befok! Al ons fokkers hier by die kantoor is addicted aan jul site. Ek moet tune dat ons nou nou ons holle geskeer het, toe ons op julle “hidden” code afgekom het! Foken Awesome!

Hou so aan my bra!

Bill


Hoezit Bill,

Ons het gewonder hoe lank dit mense gaan vat om die hidden code op hulle eie op te spoor. Well done.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWatkykjy hidden” code

Comments

  1. Henco Shannon

    Hey bra, vertel ons meer van die “hidden code” wat druk ons en waar?

  2. Georgeofthejungle

    regs kliek enige plek op die saait en kliek op “view source”…..dis fokken awesome!!!!

  3. Ferdi

    Ja, ja, ek smaak die site – lag my in my sussie se kont elke keer.
    Hou so aan met al die “spuls goodies”

  4. tragonderseVervoksel

    Definitief ‘n bombefokte site!!

    Ek lag net vir die “tjommies” link…
    Wie van julle weet wat ‘n tjommie regtig is? Kom pappa beer vertel…
    ‘n t
    Tjommie is daai stukkie vel tussen goose se vinkie en haar stinkie, WANT HY HOU JOU UIT DIE KAK UIT.

    AWE!!!

  5. A.L

    So. Uiteindellik het ons Afrikaanse afrikane hul gat gesien en hier is die klimaks daarvan.

    ‘n Kak site wat eintlik fokkol uitbeeld nie.

    Hoe oud is julle mense, of maak ouderdom nie saak in kakpraat land nie.

  6. Author
    griffin

    Ouderdom maak nie saak nie. En dis nie uiteindelik nie. Dis al 10 jaar lank. Welkom op die interwebs. Moenie te veel Farmville speel nie.

  7. Daans

    A.L wat die fok blyk jou probleem te wees die web site is FOKKEN awesome dis presies wat ons almal dink dit se hulle hier Fuck

  8. Mary Joe

    A.L. wat soek jy dan hier as die site so kak is?  Lees jy porn ook so skelmpies?

  9. Jakes

    Awe bras, jirre A.L. . wa de fok val jy uit?
    Grif – elke keer as ek die site check dan pis ek myself nat!!!
    Dis die natkak kerels!!

Gooi Comment