Vrydag bederf – Paulina Porizkova

In Vrydag bederf deur griffinRek jou bek

Era: 1980s-1990s
Bekend vir: Cover van Sports Illustrated Swimsuit Issue (1984, 1985), Face of Oscar de la Renta, Versace en Escada

Die eerste supermodel van sentral Europ af. Toe Paulina 18 slat, het haar tjommie foto's van haar ingestuur in die hoop om 'n job te kry as 'n fotograaf. Hulle het toe eerder vir Paulina gegaan as model. Met fokken goeie rede ook.

vrydag bederf Paulina Porizkova 1

vrydag bederf Paulina Porizkova 2

Deel met jou tjommies!

    griffinVrydag bederf – Paulina Porizkova

    Gooi Comment