Comments

  1. Sue

    Nee dude, daar is sekere boundaries wat julle versigtig moet approach…………..

  2. Tolla

    Stem saam met Sue .Moenie jeuk waar mens nie kan krap nie

  3. Author
    griffin

    Dan is julle ouens op die verkeerde website.

  4. Sue

    Nee, ons is nie. En ek is nie ‘n Jesus Freak nie, maar sekere goete is taboe. Anyway, gaan nie met jou stry nie, GrifF, whatever blows your hair sideways….. O, en terloops, die nuwe website is UBERCOOL!

  5. Evert

    Wie hou in any case van mensvleis?

    Daars net 1 visser en dis Nikki Visser

    “Like a knife firmly on your throat, creation of man, call me religion” – V.O.D.

  6. Sue

    “I would rather live my life as if there is a God and die to find out there isn’t, than live my life as if there isn’t and die to find out there is.” — Albert Camus

    Oor en uit.

    Ek het ‘n kakhuis vol werk wat vandag moet klaar. Cheers.

  7. BoogieMonster

    Maar Sue, wat help dit as jy daar bo kom en Muhammed stuur jou ass hel toe?

    Daai argument is ‘n ou ene, dit word “Pascal’s wager” genoem, en dis ook wel bekend hoekom dit vol gate is. Daar as al duisende gode aanbid op die aarde. Om die regte ene te kies is onmoontlik, want hulle almal vereis blinde geloof, en verdoem jou as jy nie glo nie. Sorry.

  8. Sue

    Ha ha ha, ja nee BoogieMonster, ek hoor jou! Wel, vir die wis en die onwis, volg ek maar dan “Pascal’s wager”. Sit my op ‘n plek waar ek veilig en gemaklik voel, dankie.

    Nataniël het eenkeer gesê Christene kan ook sê FOK.

    Was daar al voorheen ‘n “geloofsdebat” op wkj? 🙂 Voel amper of ek op litnet is …..

  9. sean smith

    Evert sorry pal daar is net eet visser en dit is yolandi Vi$$er!

Gooi Comment