Comments

  1. Author
    griffin

    Ek lyk klaar so, ek het net minder brannas. Moet seker maar weer fokken Virgin Active toe slons.

  2. Ponkie Diel

    Dis nou soos hulle sê, ‘n pens met ‘n mens aan.

  3. Olewapper

    Die ou kom van Warmbad en kan net so lekker suip,ken hom goed
    Cheers

Gooi Comment