Taxi to V-Town?

In Briewe deur griffin

Ho$h ouens,

Ek het gister per ongeluk op WKJ afgekom nadat ek vir Vernon Koekemoer geGoogle Images het. (Moenie vra nie). Imagine die moerse smile op my dial toe ek WKJ click en sien dat Griff een van die kont-tributors is. Ek wonder toe of dit dieselle legendariese Griff is wat die tydlose masterpiece 'Taxi to V-Town' geskryf het. Na 30 sekondes oppie site was dit fokken duidelik dat dit dieselle ou moet wees.

Nou 'Taxi to V-Town' was officially die holskeurendste stuk literatuur wat ek in my hele lewe al gelees het in enige taal. Daai kak was basically die shit in ons studente huis in Dwelmbos, en even nou, 10 jaar later, lag ek en my ou universiteit pelle steeds oor Griff se unieke styl van poef tune.

So Griff, befokte website, post asb weer die Taxi storie van toe die dom poes met die wit Alfa jou vir 9 maande gecancel het.

Cheers,
Uncle
 


My bra, jy is nou besig om lelik te fok met die Time Machine se roete. Patrick Swayze moes 'n detour maak, maar hy kon vir ons Taxi to V-Town opspoor en terugstuur.

Hierdie post is 94 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,594,705 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinTaxi to V-Town?