Steel Panther – cock rock en glam metal is terug! Wen 5 CD’s!

In Snotstories deur griffin

Mirrag maats, Steel Panther, ‘n heavy metal glam / cock rock band het hierdie week hulle album “Feel The Steel” in Suid-Afrika release. Dis ‘n fokken cool album en omdat niemand weet wie die fok hulle is nie, vertel ons hulle hele storie. Kompleet met fototjies en videos. Ons gee ook hulle CD weg aan 5 lucky fokkers.feel the steel Julle moet nou fokken mooi luister en konsentreer want hierdie is ‘n lang insrkywing vandag: Hierie hele storie appeal tot die 80s en cock rock fans. Daar is vyf CD’s up for grabs hieso op Watkykjy. Steel Panther se “Feel the Steel”. Al wat jy moet doen, is om vir ons jou beste rock & roll, metal, cock rock of glam metal experience te beskryf. Die beste vyf stories wen elk ‘n CD. Jou storie hoef nie poeslank te wees nie. Prentjies of foto’s kan ook kief werk saam met die storie. Die sluitingsdatum is 20:00 Sondagaand 7 Februarie. Ons maak die wenners Maandag 8 Februarie bekend en naai hulle stories sommer one-time hieso op Watkykjy, so jy het ‘n week tyd om jou rock ‘n roll memories uit te krap, of maybe daai sielkindige te gaan sien, Clarice


Micheal Starr, Satchel, Lexxi Foxxx en Stix Zidinia is die band members van Steel Panther. Tien teen een die beste glam metal of cock rock band wat jy ooit in jou lewe sal hoor. Niemand weet dit nie, maar hulle was die ouens wat die weg gebaan het vir die meer bekende 80’s en 90’s pielruk bands soos Motley Crue, Guns N’ Roses, Janes Addiction en dies klas van ouens. Hulle was die Sunset Strip se fokken baas in ’88. Die vaders van die big hair en toit pant rock generation. steel pantherAnder bands sou hulle later copy. Al daai outrageous fokken ge-teasde hare, die geskeurde tight jeanpant, die blonde maanhare met fucked punte, cowboy leather chaps, bandannas en daai knoppe voor in die broeke (hello Axel?) was alles Steel Panther trademarks gewees. Even al die heavy draks, die suip tot jy kots en groepswoepse tot manbotter van die ceilings afdrup was nie ‘n Motley Crue invention nie. Jy kan basically sê dat Steel Panther daai oorgeneem het by die ancient Grieke en cock rock en metal riffs bygesit het. Steel Panther het vir metal en orgies gedoen wat Martha Steward gedoen het vir infomercials en die tjoekie. Fokken heavy next level. Obviously het die ander upcoming bands krapperig geraak. Jy sou ook jou moer gepluk het as jy fokol naai gekry het in ‘n stad soos L.A. waar dit rondwaai soos plastic sakke in die wind. Michael star reken: “Meeste van die ander bands het soos krimpies gekak en kerm. Hulle het fokol naai gekry. Ons het heeltyd ge-pomp. Die hele. Fokken. Tyd. Ons moes about supplements vat, so baie het ons gepomp! Hulle kon ook nie steel_pantherverstaan hoe ons al hiedie befokte gigs gekry het. Kan ons help dat ons so fokken aweseom is? Ek meen, fokken kyk na ons! Daai naai van Poison het my afgerip. Ek was die eerste ou met blonde hare en fokken tight pants. Toe ewe skielik is Vince Neil en sy bandannas op die scene. Whoop die fuckin-doo! Nou kry hy basies pielgriep op ‘n weeklikse basis op sy reality show? Jirre ou. Nie so nie.” Teen die tyd wat 1987 ingerol het wou al die groot record labels Steel Panther opsign. Hulle was die kak. Ongelukkig het die band spoorloos verdwyn en nooit vir hulle groot gig opgedaag nie. Daar was vermoed dat hulle eerder gekies het om chicks te zaber backstage, lokasie spinasie te rook en drakies te jaag. Daar het ook skinderstories en urban legends die rondtes gedoen dat een of ander verlore album iewers bestaan wat die ouens record het, maar fokol het daarvan gekom. Tot eendag onlangs… Universal-Republic se President, Monte Lipman het ‘n pakkie op sy lessenaaar gekry. In die pakkie was daar ‘n CD. Dit was Steel Panther. steel_panther_5310946Hy het ‘n boner gekry en moerse opgewonde vertel: “Die musiek, prys die jirre, het nie verander nie. Dit gaan nog steeds oor daai poesgevaarlike klere en die groot hare. En dan natuurlik oor die gulpvrug polka met seriously, seriously, seriously warm gooses. Nie net mooi soos in sy staan by die pooltafel met ‘n kort denmin rompie en jy kan camel toe sien as sy sak om nommer 8 te sink nie. Ek praat van witwarm chicks met tiete en bene wat al die pad opgaan en ‘n gesonde parra maak. Chicks wat warm genoeg is om in ons music videos te star. Die warmste cherry wat mens wil brand. Die tipes wat dominees laat draties kap. Daar is baie van hulle hier in L.A. en ons deel pakslae uit met die snotsambok onder die bestes van hulle. Die hele. Fokken. Tyd.” Dit lyk of Steel Panther (soos metal) hier is om te bly vir ‘n poeslang ruk. Hulle is besig om orals en teen almal te pis en hulle plek te merk. As die A-Team ‘n moerse comeback kan maak, kan Steel Panther ook re-orbit. Hulle het altwee immers dieselfde fokken pa – die fokken 80’s my bra. Behind the scenes met Steel Panther: Death to all but metal: Community Property:

Agter op die CD Tune hulle disclaimer

advisory

Tunes op hulle CD sluit in

  1.  Death to All But Metal
  2. . Asian Hooker
  3. Community Property
  4. Eyes of A Panther
  5. Fat Girl (That She Blows)
  6.  Eatin’ Ain’t Ceahtin’
  7.  PArty Allday
  8.  Turn Out The Lights
  9. Stripper Girl
  10.  The Shocker
  11. . Girl From Oklahoma
Hierdie post is 129 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,612,072 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSteel Panther – cock rock en glam metal is terug! Wen 5 CD’s!