So paar briewe – Watkykertjies smaak die nuwe sait…

In Briewe deur griffin1 Eiertjies

Dude die watkykjy se nuwe website is die shit en toe kom ek toe mos vir die eerste keer af op die fokjou projek, befok!

Tune hierdie lyn “if you fuck like you park you will never get in”
Kani wag tot ek een van daai naaie kan afneem nie.

Happy new year en goeie werk!

Tiaan


Fok,maar jou  nuwe site is die beste ding op die hele blerry internet….die pics van Jurie en Steve is klassiek….ek is seker Jurie het al sy fokken lawyer gebel..
Dave


ek geniet jullle site baie
nuwe site awesome
hou so aan,net wat ons nodig het
jammer ek het nie al lankal op julle afgekom nie cheers uit die kaap


Awesome website!! my eerste keer hier, hou so vol! 🙂
Dominique


Fokken COOL site!!!!

As ek ‘n kak dag het, dan tune ek op wat kyk jy en alles raak sommer weer piele!!
Keep up the good work!

Riaan


Die website is POES WOES!!!!! fokken lovit
Louwie


Naby die groot windmeul shop by Harties is daar ‘n shop met die naam “Die blou vy”. Wat het die goose gedink toe sy die naam gekies het???
Blikskim


My Afrikaans is far from suiwer, but I am loving WATKYKJY!  Keep it up.
Luke

Deel met jou tjommies!

    griffinSo paar briewe – Watkykertjies smaak die nuwe sait…

    Comments

    1. gerda

      snaakste en beste site ooit…daardie mense wat so moun, wat die hel maak dit saak hoe die site is. Bly dan van hom af! Elke persoon het sy eie smaak..en ek kan jul belowe hulle vloek ook..nobody is perfect!

    Gooi Comment