Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
- Sondag. Skêre met skietgoed.
-
Watkykertjies Tune
- griffin on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Evert on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- fief on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
-
-
Monthly Archives: January 2010
Die Watkykjy Time machine sleur voort…
Ons time travellers moes so bietjie stop en afpak. Michael moes by Ofxford gaan praat oor “The Welfare of the Children of the World” (hoe fokken ironies) en Patrick is baie opgewonde oor Forever Lulu wat in 2000 gaan uitkom. Farah sit met Richard Gere en kakpraat oor Dr T and The Women. Richard weet [...]
Gefile in Die Watkykjy Time Machine, Snotstories Leave a comment
Mens moet soms selfspek ook verloor
Hierie vrou, Dalene Fordham, het haarself gister misgis deur haar selfrespek te verloor in plaas van die spek wat daar om haar pens plak like nobody’s business. Hierdie storie is net so fokken absurd dat ek dit sou geglo het as hulle berig het dat sy vlermuise se koppe afgekou het soos Ozzy terwyl sy [...]
Gefile in Spec-takel Tagged Dalene Fordham, m1 highway, meatloaf, metro cops, ozzy, Paul Watson, Sea Shepherd 15 Comments
Vadertjie Langbeen deur Casper de Vries
Net om so bietjie gees te vang voor die naweek gaan ons gou movies toe. Vadertjie Langbeen is ‘n stok horing ou fliek met so paar van die bekende ou name. Die acting is afgryslik en mondkotswekkend kak, presies soos dit ook met meeste van vandag se Afrikaanse musiek is. Die storie is ook nie [...]
Gefile in Fokken zef videos Tagged casper de vries, daddy longlegs, jean webster, vadertjie langbeen 6 Comments





Enter the Ninja – then and now