Monthly Archives: January 2010

In gesprek met ‘n lapswaaier. Long street, Kaapstad.

(deur Jx) Car guard: Hey boss ek check jou kar uit, niemand kom naby hom nie. Ek: Dis ok broer,die kar het alarm. Car guard: Hey boss die alarm gaan nie afgaan as ek teen jou kar pis nie. Ek: Nee come on man, dis mos nou fucked up, los my fokken kar uit (ek loop so 5m [...]
Gefile in Snotstories | Tagged , , , | 4 Comments

Nuus24 kry uiteindelik ‘n verskoning op die woorde “poes” en “muff” te gebruik.

Baie geluk, ouens. Julle wag seker al fokken lank hiervoor. Ek en my tjommies het so 150 jaar terug in standerd 6 dit self ook gewaag om “poespas” te gebruik in ‘n Afrikaanse toespraak in klas. Jirre, ons het so stout gevoel en stuff. Het julle ook agter die pawwies gaan rook na die tyd? Deel [...]
Gefile in Spec-takel | 2 Comments

WKJ op my Garmin

WKJ op my Garmin is befok! Dit is die beste ding since wit gebott toast! Hoop julle bring gou weer so iets uit. JP Deel met jou vriende:
Gefile in briewe | Tagged , , | 1 Comment

Dis naweek.

Deel met jou vriende:
Gefile in duik, naweek | 2 Comments