Monthly Archives: January 2010

Watkykjy hidden” code

Ek moet se, die nuwe site lyk befok! Al ons fokkers hier by die kantoor is addicted aan jul site. Ek moet tune dat ons nou nou ons holle geskeer het, toe ons op julle “hidden” code afgekom het! Foken Awesome! Hou so aan my bra! Bill Hoezit Bill, Ons het gewonder hoe lank dit mense gaan vat om [...]
Gefile in briewe | 10 Comments

Die kiefness van Colesberg se Wimpy

Raait, so julle het seker gelees van die Wimpy in Parys se waitress wat vir ‘n klomp hung over obnoxious mense water in een of ander bleach bucket of iets voorgesit het omdat Wimpy nie jugs doen nie? Die mense het obviously al hulle chieng spandeer op te veel drank en leeuloop die vorige aand [...]
Gefile in Kak companies, Snotstories, Spec-takel | Tagged , , , | 23 Comments

Website is sommer spicurious

Hallo Griff, Julle nuwe website is sommer spicurious, 10 punte vir Anja! Ek het een probleempie though. As ek die site op my selfoon browse laat dit my nie toe om op die links te click nie. Dus kan ek nie vir my tjommies julle stories wys as ons om die vuur uit kakpraat uit hardloop nie. As [...]
Gefile in briewe | Tagged | 1 Comment

Watkykjy gee my ‘n vet horing

Liewe WatKykJy. Ek smaak julle nuwe saait poes baie. Dis vir my moeilik om al die horings wat die saait vir my gee by die werk weg te steek so nou dra ek maar 3 onderbroeke want dan is die kontoere platter en daar is ook nie genoeg bloed om die mas te hys nie. Al wat [...]
Gefile in briewe | Tagged | 1 Comment