Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
- Sondag. Skêre met skietgoed.
-
Watkykertjies Tune
- Evert on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- fief on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Fungai on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
-
-
Monthly Archives: January 2010
Watkykjy lyk nou piele op jou mobile device
More outjies. Anja Slaptiet het Q20 op haar elmboog gespuit en so bietjie aan Watkykjy ge-graft. Jy kan jou daaglikse dosis zef op jou foon spec, behalwe natuurlik as jy Jack Parow is, want hy rol nog met ‘n 3310.
Check net hoe spiff lyk dit:
Deel met jou vriende:
Alkohol vriet ook jou breins, nes draks…
As jy een van daardie hoenderkoppe is wat vandag by die graft opdaag met jou stemmetjie hees, en het nog heavy fokken shakes van die naweek se gesuipery, dan’t jy dalk ‘n probleem ou - jy is moontlik ‘n weekend alcoholic. Jy reken nie dis genoeg om Vrydag en Saterdagaand jou biscuit te gaan skud, [...]





Die shower van shame