Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
- Sondag. Skêre met skietgoed.
-
Watkykertjies Tune
- Evert on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- fief on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Fungai on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
-
-
Monthly Archives: January 2010
Daar’s ‘n krimpie in Glenmore wat fokkol solids kan eet na die Desember vakansie nie..
More Mnr. Brandbruggies
Ek en ‘n Blaar van my, Rian was by Glenmore in Januarie die jaar. Terwyl ons langs die strand stap met ‘n yskoue bier in een hand en coolerbox in die ander en lywe gogonotsh kom ons op een of ander krimpie se gebit af wat duidelik nie ‘n Watkykertjie is nie
[...]
Gefile in briewe, christo brandbruggies 2 Comments
Haiti jokes?
(ingestuur deur Tonnies die Tuinvurk)
Ek dink die Haiti krisis moet ook bietjie blootstelling kry op WKJ, so ek gooi maar ‘n paar grappe vir wanneer die mense Vrydagaand ommie braaier drink:
Kan ons al jokes maak oor Haiti, of moet ons wag tot die stof gaan lê?
Ek weet hoe die Haiti mense voel, laas [...]
Die Antwoord – Doosdronk, live by Tings in Snor Central
Smaak my ons kan nie van die drank en dronk topic afbly hierdie week nie. Iewers is daar ‘n groot skroef los. Ons het so bietjie Die Antwoord se Fok Sondag! party uitcheck hierie afgelope Sondag. By Tings ‘n Times. Daai rasta jol in Snor City. Ek het die hele gig afgeneem en sal een [...]





Weet jy wat beteken “axilism” ?