Monthly Archives: January 2010

Cooler As Ekke se lyrics

Ons speck julle ouens soek dit, so hierso is dit straight van die man met die snor, Jack Parow: Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy rook Yves Saint Laurent sigarette Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy’t ‘n tattoo van ‘n slang op jou tette. Jy dink jy’s cooler as ek, want jy’t ‘n plakkaat [...]
Gefile in jack parow | 161 Comments

Tien Watkykjy highlights vir 2009

Dis die tyd van die jaar wat almal lysies maak oor kak wat in die nuus was vir 2009. Almal is tot vervelens toe moeg vir celebs se piele en in watter gate dit beland het. Ons recap eerder so paar highlights vir Watkykjy vir 2009. ‘n Top 10 van gebeure hier op ons eie [...]
Gefile in Snotstories | Leave a comment