Nuus24 kry uiteindelik ‘n verskoning op die woorde “poes” en “muff” te gebruik.

In Spec-takel deur griffin2 Eiertjies

Baie geluk, ouens. Julle wag seker al fokken lank hiervoor. Ek en my tjommies het so 150 jaar terug in standerd 6 dit self ook gewaag om “poespas” te gebruik in ‘n Afrikaanse toespraak in klas. Jirre, ons het so stout gevoel en stuff. Het julle ook agter die pawwies gaan rook na die tyd?

poespas

Deel met jou tjommies!

    griffinNuus24 kry uiteindelik ‘n verskoning op die woorde “poes” en “muff” te gebruik.

    Comments

    Gooi Comment