‘n Baie spesiale poes op Beyers Naude

In Park soos 'n poes deur griffin3 Eiertjies

‘n Baie spesiale poes was vandag op Beyers Naude in sy wit Corsa bakkie. Een van my vriende het hierie gestuur:

Griff, my wfie was in the right hand lane on Beyers Naude and this guy was behind her. She wanted to move over to the left but couldn’t, as cars were overtaking. The cunt then accelerated up behind her tailgating her at very close distance. She braked to get him to back off. He then backed off and rammed her car with his Corsa bakkie.

He then refused to give his details so she overtook him, got out the car and took the photo. She had our 8 week old daughter in the back of our car as well. I would appreciate it someone could give me his details, as I would like ram my fist into his face.

Jean

Daar het julle dit, maats. Hierie ou is ‘n kont. ‘n Vet een.

Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Deel met jou tjommies!

    griffin‘n Baie spesiale poes op Beyers Naude

    Comments

    1. Brandon

      What a cunt! Did you manage to track him down? Ek sal so ou dood trap!

    2. Anonymous

      ek werk by wesbank ma kon niks optel met daay regestrasie nommer nie, sorrie anders kon ons die dom kont se skedel gaan inmekaar poes het

    3. Anonymous

      Hoop die ou kry n groot kramp in sy gat. Hy kan bly wees dat hy daai trick nog nie met my probeer het nie. Sal gou sy ou Croksatjie se radiator om my kar se towbar vou!!!!

    Gooi Comment