Die Watkykjy Time machine sleur voort…

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Ons time travellers moes so bietjie stop en afpak. Michael moes by Ofxford gaan praat oor “The Welfare of the Children of the World” (hoe fokken ironies) en Patrick is baie opgewonde oor Forever Lulu wat in 2000 gaan uitkom. Farah sit met Richard Gere en kakpraat oor Dr T and The Women. Richard weet natuurlik nie dat hulle daar is met die Watkykjy time Machine nie. Hy gaan sy pip freak as hy dit hier raak lees.

Wag…

Patrick het nou net iets deurgestuur. Dit lyk my dis die Watkykjy issues van Junie tot September, 2000:

http://www.watkykjy.co.za/2000/06/
http://www.watkykjy.co.za/2000/07/
http://www.watkykjy.co.za/2000/08/
http://www.watkykjy.co.za/2000/09/

Jirre ouens, julle sal moet vinger trek as julle nou eers by September 2000 trek. Daar is nog 6 jaar om in te haal. Lig daai fokken voete op, en steek jou blerrie hemp in, Patrick. Jy lyk soos ‘n maplotter. Michael, maak toe jou zip, jou piep hang uit…

griffinDie Watkykjy Time machine sleur voort…

Gooi Comment