Fuck me if I’m wrong, maar terug in die 80’s was hierie nog steeds fokken duur gewees, anders was ons almal net so blerrie dik soos die Amerikaners gewees:


Fuck me if I’m wrong, maar terug in die 80’s was hierie nog steeds fokken duur gewees, anders was ons almal net so blerrie dik soos die Amerikaners gewees:


6 Comments
Daai pryse moet nog Algemene Verkoopsbelasting bykry :-)
Ja maar check die size van daai burgers!!! Geen soja of perre vleis!!
Koms ons doen wiskunde. Daai burger in 1983 was R 2.00 so R 2.20 met belasting. Dit was omtrent $1 daai tyd. Die skande ons moes R2 vir n $1 betaal. Flash forward na vandag toe. Meeste burgers sit so teen R30. Ons betaal R8 vir Dollar. Dis amper $4 vir n burger nou
. Iemand rip my af net so erg soos SARS. Die fokkers! Ek onthou my pa het n nuwe golf GTS(?) in 1980 gekoop vir R 3000. God ek kan nie eers n tweede handse Jonway scooter vir daai prys optel nie. 80’s Forever!
Wat ‘n blast from the past! Baie van my sakgeld was hier spandeer. En op drank en smokes natuurlik…
Griff, maak die prentjies bietjie groter, asb bokkie. My ou oë sukkel om te focus op die klein lettertjies.
Dit was befok lekker om prentjies met hulle tamatiesous en mosterd op die tafels te teken!
Perd & Kneel : Algemene Verkoop Belasting was iets soos 4% en was toe stelselmatig opgeskuif na 10% en is op die ou end in 1991 vervang met Belasting op Toegevoegde Waarde (14%). Be that as it may, die Shanty Salad was die shits! Ek onthou ons het daai tyd gaan fliek + chippies + koelie vir R 1.00 – daai bruin eenrand-note. Lekker moewie by Sterland (waar my ma ons afgelaai het sonder om uit te freak oor pedofiele wat ons gaan vang of Nigeriërs wat ons gaan ontvoer en verkoop as sex slaves). Die enigste ding waaroor sy ons altyd gewaarsku het, was daai roomyse met die bubblegum onder in die cone, want daar was blykbaar drugs in die bubblegum……. :-)