Die Antwoord upgrade big time

In Skakels deur griffin15 Eiertjies

More maats, Die Antwoord het hulle eie official moerefokken website ge-upgrade.

Daar is 16 tracks wat jy met hulle lanie media player kan luister, giftige foto’s van Ninja en Yo-Landi Visser,  ‘n top  gevaarlike secret chamber met ‘n klomp secret kak om te ontdek, Enter The Ninja se music video asook die Zefside kort filmpie. Gaan check dit uit. Lekker dratie kap material.

Loop slat uit soos masels daso

antwoord

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Antwoord upgrade big time

Comments

  1. Rudi

    AG NEE!!!

    Die videos wil nie jol by die werk nie )-: Ek sal maar by die huis moet gaan kyk…

    Nuwe site is piele!!! Well done…

  2. Kameraad Mhambi

    Is hierdie Die Antwoord se eerste fout? Excellent music, super Zef style, fantstiese videos… Tot dusver het hulle nog nie voet verkeerd gesit nie. En nou die Flash Fokop!?

    Ek was besig om hulle moerse te promote onder Die Belge and Nederlanders en nou die?!

    Dis-Sa-poin-TING!!

  3. Author
    griffin

    Vir die klein size van die site is Flash goed genoeg. Enige iets groter sou dit ‘n fokop maak. Ek is ook nie ‘n Flash fan nie. Dit lyk at least goed.

  4. Rudi

    Het die video gesien…

    Dis moerse fokken zef!!! Hoekom is dit nie op youtube nie?

    DIE FOKKEN ANTWOORD!!!

  5. Kameraad Mhambi

    Dis die shit, die stink shit, nie die cool shit nie. Mens kan nie eers direk van die videos toe link nie?!

    Jy kan daai look kry met jquery etc. F

    Google digg flash fokkol, en Die hele site is onsigbaar op ‘n iphone!

    Nou’s my helle dag omgekrap. Sies!

  6. NINJA

    Kameraad Mhambi do you think we give a flying fuck what you think?
    Why would we need some flou boertjie wif a blog promoting us in Europe when we signed to a major label in Amsterdam? Jy’s small potatoes my blaar.

  7. Baberman

    Blerrie nice site. Fokkit, is daar geen topless pics van Yolandi nie?

  8. Pingback: Tweets that mention Die Antwoord upgrade big time -- Topsy.com

  9. YO

    tjekkie ninja ek bet jou die naai kan homself nie help om oor en oor na die page toe te terug te kom nie! “why you so obesessed wif me?” ha ha ! tsy wiet mos hoe die mense tik!

  10. ignatius

    sies ninja, da breek jy die naai se hart…what kind?????

  11. varkots

    Ek side met die Kameraad. Die page lyk baie goed maar Flash is kak. Flash is goed vir een ding, video speel. Ek kyk nou net die video “Enter the Ninja” will dit graag vir my vriend stuur, maar daar is geen URL vir my nie. Second, poes daai video op vokken youtube en embed dit net op die site. Almal gebruik youtube embrace dit, plus jy kry free “analytics” van waar jou viewers vandaan kom en dit kos jou vokkol vir bandwith nie.

    Daai hele page kan gedoen word in HTML, CSS en n bietjie javascript. Dan kan ek die vokken ding view op my foon, in Linux, op n Mac sonder flash….

    Free advice take it or leave it.

    Die antwoord is standard HTML. :p

  12. Kameraad Mhambi

    Hey Ninja, I know your better than me, I can’t rap to save my life, en ek lyk ook nie so cool nie, maar ek dig julle music moerse.

    Take it as overly emotional friendly advice. Wat die gesegde? jou beste vriende is die wat nie net nice dinge vir jou tune nie, of so iets. Whatever.

    Anyway no hard feelings from my side. Great move met daai record label, lyk of julle nie beter kon kies nie.

Gooi Comment