Die Antwoord slat ons met ‘n fresh tune.

In Die Antwoord deur griffin

Lekker nuwe lanie tune van Die Antwoord vars gepomp uit die slymkonyn. Hou dop, die nuwe fre$h futuristic tunes van die zeftigste rap crew gaan nou weer beginte inrol soos ‘n fokken fat cat Nigerian by ‘n dodgy casino my bru. Jy sal alles hieso kry, pa se groot seun.

Die Antwoord – Super Evil (killer prawn remix):
Die Antwoord – Super Evil killer prawn remix

antwoord

Hierdie post is 66 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,593,082 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Antwoord slat ons met ‘n fresh tune.