Hieso is ‘n tune spesiaal vir al Die Antwoord se maatjies. Die naam van die tune is “Liewe Maatjies”, want die moerefokken Antwoord het jou lief.
Die Antwoord – Liewe Maatjies:
Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.
Dit maak mens sommer lus om met ‘n bike langs die beach af te gaan cruise en vir almal te waai en stop om roomys te koop. Daar word binnekort nogge tune release so hou hierie spasie dop. Chips, hier kom die onnies…






6 Comments
Fokkit!!!
Dankie mense!!! Dis mos oordentlike musiek!!!
Aweh!
‘n halwe poes is beter as ‘n halwe song……dit gly at least topside
fokit! Kaptein span die seile! Yum.
ohh am I dreaming?
…dis kwaai bras !!
Jesus ouens. Julle rook. Ek sit hier met n horing soos n renoster en luister na die sweet tjoon van Ninja en Yolandi. Ja ja ja ja ja ja…. fok hou aan ek moet toilet paper kry. Eish!