Ons speck julle ouens soek dit, so hierso is dit straight van die man met die snor, Jack Parow:
Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy rook Yves Saint Laurent sigarette
Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy’t ‘n tattoo van ‘n slang op jou tette.
Jy dink jy’s cooler as ek, want jy’t ‘n plakkaat van Led Zeppelin bo jou bed
Jy dink jy’s cooler as ek, want jy’s elke jaar by die J&B Met.Jy’s ou nuus, ek kom met rou beats
Jy lê en wag, ek gan soek iets
Jy’s ice tea, ek’s witblits
Jy’s lite bier, ek’s spirits
Jy’s die ou met die new fresh look
Ek’s die ou met die Pep Stores broek
Ek watch jou, jy koekeloer oukes
jy forward nog Vernon Koekemoer jokes
Ek’s fantasties, jy’s spasties
Ek vat an poppies, jy raak an klein kids
Jy’s Tim Voster, ek’s Chris Edwards
Jy’s innie bosse, ek rol innie vet shit
Jy’s boring soos liedjies ommie kampvuur
my styl slick sneak suutjies soos ‘n vampier
jou styl kak sag soos ‘n pink marshmallow
meisies skree vir net “one night in parow”Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy hang saam met models en ek hang saam met slette
Jy dink jy’s cooler as ekke, want ek’s ‘n rapper en jy sing in falsette
Jy dink jy’s cooler as ek, want ek ry op met die bus en jy vlieg op met ‘n jet
Jy dink jy’s cooler as ek, want jy ry in ‘n Peugeot twee nul sesJy rol met ‘n selfoon in jou pen
Ek rol nog met ‘n 3310
My styl gooi sexy korrek
Jy dra nog fokken Mr Price Red
As ek instap skrikkie hele fokken bar
Jy kry nog fokken geld by jou ma
Ek los die hele jol papnat
As jy instap begin die hele jollie pad vat
ek’s Amerika, jys Irak
ek bomb jou lat die kak slap spat
Ek’s ‘n Bic pen, jy’s ‘n Mont Blanc
Jy loop rond met fokken skuim op jou mond-rand
Ek’s original jy’s gecopy
Ek’s ‘n flash drive jy’s ‘n floppy
Jy maak of jy alles het ma jy’s fake
Jack Parow bra ek lewe soos n straatmeitJy dink jy’s cooler as ekke, want jy drink by Ku De Ta en ek drink by De Dekke
Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy’s die gentleman, bra eksie prette
Jy dink jy’s cooler as ek, want ek hou vakansie in Hartenbos en jy hou vakansie in Quebec.
Jy dink jy’s cooler as ek, omdat jy die nuwe issue van One Small Seed hetJack Parow bra ek’s n poes woes
Jy eet caviar en couscous
Ek drink Klipdrif, jy drink Peroni
Jy’t vriende in Swede, ek het vriende in Benoni
Ek koop al my klere by die local Pep Stores save more
Jy koop al jou fokken klere by a store
Jy dra net fokken Polo shirts
Shame, jy luister na die Dirty Skirts
My naam’s Parow, dik heavy uitgeskollie
Jy lyk soos Jeremy de Tollie
Jack Parow, die life van die party
Jy dra net fokken Issey Miyake
Jy’s too cool for school, eks mos kief
Ek’s grasshopper, jys Lacoste sportief
Jy lat die koek flop, ek lat die huis rys
Jou meisie het ‘n foto van my piel op haar Space Case




163 Comments
Prof. B is jy nog steeds met my trein besig? Die enigste treine wat saak maak is blou trein – sien griffin se resep elders met wittebrood en blou spirits ens. Die ander trein wat saak maak is die trein soos daai tamponmannetjie saam met sy broeis maatjies laas op die koshuistannie getrek het op TUKS…(groepswoeps / spanpan / meersteek / massanaai ens.)
Hey Bokdr-l
nice to meet you too.
oh thats not a fresh way to be speaking to a lady now is it? :)
You see, i was just blindly seerching the internet and the idea to search for the crappiest musical artists ive heard of lately, just popped to mind.. Dear jack was naturely at the top of that list..So sorry you found my litritural language inadiquit, ill try really hard to use dumb talk in the future.
vriendelike groete (better?)
C.
Waasie witbroed, bra DDD? Sjee my rigtings en ek kom paartie vanaand by jou, sal my eie bloutrein en tamatiesous saambring.
Camilla, milady, yes 1000% thank you – now impressed by your command of the Afferkaans language.
Cooler as ekKe
want jy rook Yves Saint Laurent sigarette
Hierdie liedjie is die beste…JACK PAROW IS ‘N WARE HELD!! :)
JP buk vir Oliebore. DDD
Hi Jack parow dies n baje awesome song en jys die beste ooit eks jp!!en ek noem myself (J)ack (P)arow,ek kan nie wag vir die gariep in kimberley en ek hoop jy kom ek gaan jou kom check. !!!
Chill liedje (:
“Jy rol met ‘n selfoon in jou pen
Ek rol nog met ‘n 3310″…. Nice one Parrow
Camilla, I hope you die in a fire. Honestly, do you think you know anything about God? This is music, and it's great. Way better than any of the idiotic shit being mass produced in the west. I suggest you find better taste. God bless.
jack parow aint a better emcee
Parow sing met n huilstemmetjie
ek wil my sny met n stomp skeermeslemmetjie;
jul skiem hy's die ou;
meantime sal hy tampons kou-
enige iets, want sy songs eintlik
in 2012 steeds se: "eks n no-show" DDD
One Trackback