Ons speck julle ouens soek dit, so hierso is dit straight van die man met die snor, Jack Parow:
Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy rook Yves Saint Laurent sigarette
Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy’t ‘n tattoo van ‘n slang op jou tette.
Jy dink jy’s cooler as ek, want jy’t ‘n plakkaat van Led Zeppelin bo jou bed
Jy dink jy’s cooler as ek, want jy’s elke jaar by die J&B Met.Jy’s ou nuus, ek kom met rou beats
Jy lê en wag, ek gan soek iets
Jy’s ice tea, ek’s witblits
Jy’s lite bier, ek’s spirits
Jy’s die ou met die new fresh look
Ek’s die ou met die Pep Stores broek
Ek watch jou, jy koekeloer oukes
jy forward nog Vernon Koekemoer jokes
Ek’s fantasties, jy’s spasties
Ek vat an poppies, jy raak an klein kids
Jy’s Tim Voster, ek’s Chris Edwards
Jy’s innie bosse, ek rol innie vet shit
Jy’s boring soos liedjies ommie kampvuur
my styl slick sneak suutjies soos ‘n vampier
jou styl kak sag soos ‘n pink marshmallow
meisies skree vir net “one night in parow”Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy hang saam met models en ek hang saam met slette
Jy dink jy’s cooler as ekke, want ek’s ‘n rapper en jy sing in falsette
Jy dink jy’s cooler as ek, want ek ry op met die bus en jy vlieg op met ‘n jet
Jy dink jy’s cooler as ek, want jy ry in ‘n Peugeot twee nul sesJy rol met ‘n selfoon in jou pen
Ek rol nog met ‘n 3310
My styl gooi sexy korrek
Jy dra nog fokken Mr Price Red
As ek instap skrikkie hele fokken bar
Jy kry nog fokken geld by jou ma
Ek los die hele jol papnat
As jy instap begin die hele jollie pad vat
ek’s Amerika, jys Irak
ek bomb jou lat die kak slap spat
Ek’s ‘n Bic pen, jy’s ‘n Mont Blanc
Jy loop rond met fokken skuim op jou mond-rand
Ek’s original jy’s gecopy
Ek’s ‘n flash drive jy’s ‘n floppy
Jy maak of jy alles het ma jy’s fake
Jack Parow bra ek lewe soos n straatmeitJy dink jy’s cooler as ekke, want jy drink by Ku De Ta en ek drink by De Dekke
Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy’s die gentleman, bra eksie prette
Jy dink jy’s cooler as ek, want ek hou vakansie in Hartenbos en jy hou vakansie in Quebec.
Jy dink jy’s cooler as ek, omdat jy die nuwe issue van One Small Seed hetJack Parow bra ek’s n poes woes
Jy eet caviar en couscous
Ek drink Klipdrif, jy drink Peroni
Jy’t vriende in Swede, ek het vriende in Benoni
Ek koop al my klere by die local Pep Stores save more
Jy koop al jou fokken klere by a store
Jy dra net fokken Polo shirts
Shame, jy luister na die Dirty Skirts
My naam’s Parow, dik heavy uitgeskollie
Jy lyk soos Jeremy de Tollie
Jack Parow, die life van die party
Jy dra net fokken Issey Miyake
Jy’s too cool for school, eks mos kief
Ek’s grasshopper, jys Lacoste sportief
Jy lat die koek flop, ek lat die huis rys
Jou meisie het ‘n foto van my piel op haar Space Case





160 Comments
wil nie soos ‘n doos klink nie maar dis :
izzy miyagi, en le coq sportif
Ek skiem jy is reg.
ek sali weti maar die ou klink n bietjie of sy ma hom hard gebliksem het toe hy klein was… alhoewel die song ni baie kak is ni. ek toe die tos boek gekoop en ek moet se, genius. ek kyk uit vi dai cd Parow…
@Francois: Jys is reg,ek spel net soos n poes…jammer
Francois fok rond
http://en.wikipedia.org/wiki/Issey_Miyake
As jy grammar nazi trek moet jy seker maak jy weet waarvan jy praat pappa
Vistajy
Francois & Griffin, maak google julle vriend – dis Issey Miyake en La Coste.
Who the fuck cares?
Love die song Parrow spot actually met tappets hys nie een nie!!! love the work
Dis nie die skoonste song ooit nie, maar bliksem! Dis great, want JY DINK JY’S COOLER AS EKKE! Hond Snaaks!
waar kan ek die mp3 download van JY DINK JY’S COOLER AS EKKE? ek smaak dai song en soek hom DRINGEND
Jy kan sy Braai EP koop. Gaan check in Musica of hulle nog het. Anders moet jy wag tot 1 Maart vir sy full album launch.
@Francois: Jy dink jy’s cooler as ons??? Waar val jy uit met “izzy miyagi”? Pahahaha!!
im an english speaking coloured guy from the southern suburbs of cape town…. francois, you are a doos…!!! if afrikaans artist make more songs like this,and less of those “kaptein span die seile” kak then us coloured folk might actually buy your shit… Jack Parow, you fuckin A-Grade bra, our own white rapper… Legend!!!!!
Fucking nice song, respect from The Netherlands!
OK fok, I stand corrected. Dis is Issey Miyake, die ripp-off daarvan wat ek by die robot ge-score het was Izzy Miyagi, ok ? ok.
Maar dis nogsteeds Le coq sportiff julle fokken pappegaai naaiers.
I R a Doos, so what.
Ik kom uit Nederland. Sommige woorden ken ik maar andere niet. In ieder geval RESPECT voor de muziek.
Can somebody translate this lyric in to Dutch??
hahahaha fokken brilliant dit net als die antwoord
ik ben helemaal om
zuidafrikaanse rap rules
veel respect uit nederland
Dit is echt briljant, ook het andere nummer is te chill, Ek soek.
Wat een baas is deze man! Afrikaanse rap ruled keihard
Greetz from Nederlands
Wat betekend "bra ek’s n poes woes"?!
What does "bra ek's n poes woes"?!
Wel superrelaxte shit!!
Deze boy moet echt ff naar amsterdam komen!!
respek ook uit Vlaandere (België) ! Lekker musiek !!
awsome song mr. Parow!!! your gonna be the man that will bring africans music to the masses.
geniaal dat taaltje xD, ik snap niet alles maar het meeste wel :P
gruwelijk liedje respect !
ik kom uit nederland trouwens :P
Gasten hoe neukend vet is deze tori! Echt sweet die Afrikaanse rap meuk!
Respect uit nederland hier van my en mijn homies! Ik wacht op een damn singel of cd'tje/
Piece out!
wie geen om jack parow is die shit
haha jack bra, poes cool song, oh al jul fokken honjos wat die name brand kak so goed ken gan foken naai jule self man!! makit saak hoe the fok jy dit spel?? dit kom nog steeds reg uit. poes woes tjopa..
Wroeki wronki wrauwdi rauwdi bomski bam boomeribamberi boyafunkibassa wasssup!
Nee echt, heel erg cool! Coole Pppppppp…pppppp….PARROW ;)
One love! Matibong van die lage lage landies!
"Ek koop al my klere by die local Pep Stores save more"
Hahaha
Ek dink Jack Parow is baie funny, jul comments ook. lol. Nogal baie straight forward lyrics,
Een way om n girl se aandag te vang. lol
Dis waar, somiges dink hul is cooler as ander. Wierd since we're all strangers.
Nice way om mense n wake up call te gee
Keep it up
Max
Whoop Whoop
Jack Parow !!
Nice way om stuck up mense a wake up call te gee. lol en die lyrics is een way om n girl se aandag te kry
Max
dit is nou n kak song
Jy dink jy's cooler as ekke
Want jy dra hoedjies en ek dra lang pette
Goed gedoen… On soek meer
BTW, hulle ken my as Proffessor POES :P
Jack Parrow rock man. Lartie bly eerder stil , jy is slimmer so! Dom Poes. Luister bietjie "Die Antwoord en kry kultuur!!!
Selfs al doen julle hierdie dinge onder die gees van perversie, hoerery, wellus, addiction en nog nog… JESUS het vir dit OOK gesterf en opgestaan!!!
Publish my comment ongesensored as julle die guts het asb!!
Watter van hierdie sou dit nou wees?
http://en.wikipedia.org/wiki/List_of_messiah_claimants
Watter een is dit huh?
http://www.wilsonsalmanac.com/jesus_similar.html
Sorry, Rene ek verstaan nou nie so lekker waar jy nou uitval met wat jy so pas kwyt geraak het nie. Ek glo daar is 'n tyd en plek vir dinge: JY WAS NOU HEELTEMAL UIT LYN UIT!!!
Ek log daagliks by WKJ in en ek kan glad nie onthou dat daar een keer na God, Jesus of die Messias verwys was nie.
(Of is daardie tipe jirre wat almal skryf jou jirre? Jirre is geen verwysing na 'n persoon nie, dink daaraan as 'n uitdruking, soos byvoorbeeld : Nooit, my ou!)
WKJ gaan glad nie oor godsdiens nie. As jy bietjie verder gelees het sou jy agter gekom het dit gaan meer oor die geskeerdery met die politiek en dom astrante mense. Vir my is WKJ 'n verwysing na 'n nuwe Afrikaanse sub-culture wat hulle eie taal, beeld en musiek aanhang. Hierdie ouens is nie fake copies van wat die norm van die dag is nie. Hulle is hulle eie mens.
Niemand het geensins godsdiens hierby ingesleep nie, net jy!!
Gaan slaan asseblief jou bybel op 'n ander plek.
Rene fok jou!
Wat soek jy dan op die site? Mense soos jy poep skelm….so gaan kak op n ander site!!!!
die song is leged!!
Rene… mense soos jy irriteer die kak uit my!!
ek stem saam met ballas
die shit rock fok so voort!!!
It the best song please make more
Ek is 'n weersin in alle Afrikaanse musiek – gee my veel eerder 80's rock. Maar mense, die song is befok. Thanks Parrow. En Rene, ek weet nie onder watter gees ek die kommentaar skryf nie, maar demone het niks daarmee te make nie – its all in your mind – as jy jou daarmee gaan ophou, gaan dit na jou toe kom, soos spoke my girlie. Soms moet jy jou uit dinge uithou, eerder as om te dweep. Ek is nie 'n Christen nie. Ek's 'n kind van die Here, daar's 'n verskil. Dwepers soos jy skrik ander af! The truth is the truth.
Hahahahah!!! en dit was die laaaaste van RENE…
dink ook nie herdie het iets met religion te doen nie..
love daai song!
Dis nou sommer n ou HoerPoes song ,en daars vir julle Tappets n nuwe slang woord ook sommer.
Jack Parow, dankie vir die "light entertainment". Dis net wat ons nodig het om 'n bietjie die sorge van die lewe te help verlig. Die video en song was damn snaaks, en ons het hard gelag vir die pret! Mense, as far as I am concerned, it's all tongue-in-cheek, but if it is too close to home for comfort, then it is a wake up call, ouens…! Just some social commentary really….Groot!….Ek meen "GREAT!"
Lol Nai u kak funi vet oh and i like your surname because parow is actually an area in cape town!!!!!!!!!!!!!!! hahaha nai u vet klas coming from a coloured person
En nog een keer vet respect vanuit Nederland!!
LOVE IT! draai dit elke dag.. geen grap.
One Trackback
Social comments and analytics for this post…
This post was mentioned on Twitter by Lefties_Onno: @SelwynSenatori ja ik vind deze ook zo goed : http://bit.ly/7Y3oyg check de tekst hier http://bit.ly/c2INrD…