Beste site!

In Briewe deur griffinRek jou bek

Hi Julle Piele Ouens,

Watkykjy IS die FOKKEN BESTE AFREAKAANSE website in die hele fokken wereld!!!!!!

Ekke dink die SLAP-TIET het ‘n befokte job gedoen. Ek kap sommer ‘n dratie!!!!!

Ek het ‘n paar vuilgat liedjies se woorde, as iemand belangstel om dit te verwerk, kan hulle

my kontak vir dit.

Keep-up die moerse jobs!!!!

Wielas.

Deel met jou tjommies!

    griffinBeste site!

    Gooi Comment