Belangrike datums en SA public holidays vir 2010

In Watkykjy Tips deur griffinRek jou bek

So nou en dan maak ons die lewe bietjie makliker vir julle marabsies met ‘n tip hier en daar. Vandag gee ons vir jou so paar belangrike datums vir 2010:

  • SA Public Holidays,
  • Springboks Trinations,
  • Super14 en
  • Fifa World cup.

Hierie is alles  Outlook Calendar datums. Dis easy: Right Click hieso en “save as”  vir 2010 se datums vir Outlook

Save dit sommer op jou desktop, double click daarop en kies watter van die headings jy wil import. Jy kan byvoorbeeld die rugby uitlos as jy dink rugby is gay.

O ja, die eerste public holiday vir SA in 2010 is 23 Maart. Dis ‘n Maandag.

‘n Paar dinge wat jy maybe in gedagte wil hou vir 2010: Februarie, Julie, Oktober en November het fokol vakansiedae. Niks. Nada. Ek stel voor jy deel jou siekdae mooi eweredig op tussen hierdie maande. Hulle is ook mooi ver uit mekaar versprei, so jy kan maagwerkings en spuities gebruik as ‘n verskoning in Februarie. In Julie sal jy in elk geval siek word want dis winter, andersins kan jy ‘n koue stort vat en eenkeer kaal om die huis hardloop (jou hare moet nat wees). In November kan jy maybe ‘n migraine fake en een dag score. Mens lê mos net in die bed vir sulke outjies. Nul doktersbrief is nodig nie. Sorg net dat jy dit in die middel van die week doen en nie op Maandae of Vrydae nie, want dan gaan hulle jou fokken defnitief vra vir ‘n brief van oom dokter af. Dan kan jy lekker op die couch lê en poep by jou pozzie.luigat

griffinBelangrike datums en SA public holidays vir 2010

Gooi Comment