Awe ouens!

In Spec-takel deur griffin15 Eiertjies

Ek wens dit wil in regte lewe met mense gebeur wat heeltyd “awe!” tune.

awe

(shot, Neels)

griffinAwe ouens!

Comments

  1. Author
    griffin

    Nee, ek stem glad nie saam nie. Beide wil my ewe veel by my boude uit laat kots.

  2. Zagan

    eish grif, that is not ayoba!!!!!!

    bwahahahahahaha

    lmpp

    oor en uit

  3. Author
    griffin

    Jiire ek wil… Hou nog net so klein rukkie uit. Ons gaan binnekort duik.

  4. Georgeofthejungle

    wat is die oortreffende trap van ‘n p/klap???????

    ‘n Pieliewapper hahahahaha

  5. antony

    Ek stem,daar is dan nog mense wat ek gelees het van in die koerant(beeld),wat fokken “sha nan na” se,vir fuck sake,dit is erger as “awe”, of afrikaanse ouens wat “shot bru” se,fokken,kyk,ek het in brakpan grootgeword,waar kom dir klomp fokken niksnutse vandaan,sien net plein afrikaans,niks ge “motherfucker” of iets nie!!

  6. Olewapper

    En n’ Olewapper is die die hardste kont klap wat jy kan kry,dis nou wat die Englse se n’
    “Running fuck slap”

  7. Afrobeatnik

    Baie bly ek bly in Brasilië… as jy hier sê ‘awe’… dan beteken dit fok’awe’l…! hahaha

  8. Shaun

    Hello mense… Ek het die Comic gemaak.
    soek julle nog?

Gooi Comment