Monthly Archives: January 2010

Dis naweek.

Check sommer ook die kief 80's cartoon compilation ook uit. Net om so 'n extra 10 minute te mors reg voor jy moet duik. Youtube het in hulle rok gekak en die sound ge-disable omdat dit copyright ophet. So dis 'n lekker silent movie. Ons sal hom later fix. Net nie nou nie. Dis naweek. Die [...]
Gefile in Fokken main videos, duik, naweek | 6 Comments

Steel Panther – cock rock en glam metal is terug! Wen 5 CD’s!

Mirrag maats, Steel Panther, 'n heavy metal glam / cock rock band het hierdie week hulle album "Feel The Steel" in Suid-Afrika release. Dis 'n fokken cool album en omdat niemand weet wie die fok hulle is nie, vertel ons hulle hele storie. Kompleet met fototjies en videos. Ons gee ook hulle CD weg aan [...]
Gefile in Fokken main videos, Fokken zef videos, Snotstories, oordentlike musiek | Tagged , , , | 17 Comments

Wimpy se moer. Ek bring eiers.

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel, porn | Tagged | 9 Comments

Gif Appeltjies

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel, julius malema | Tagged , | 13 Comments