Vodacom, jy lieg vir my

In Kak companies deur griffin

Ek kak dus weer in my rok:

  • Ek het gister 13:25 stop ge-SMS na 30699, want ek haat dit om kak te kry wat ek nie wil hê of voor gevra het nie.
  • Ek het gister die volgende SMS terug gekry 13:25 – “Your News4U Out request was processed successfully”
  • Wat kry ek vandag 13:17? Nog ‘n fokken News4U MMS.
  • Stop beteken STOP, nie fire nog ‘n round na my hol toe nie.
  • Moenie vir my vertel dat processing vat tyd nie – julle SMSe vir kompetisies is gewoonlik ‘n sarsie van 2 of meer SMSe wat opmekaar volg en interaction en meer zak verg. Trek die ander vinger.

Hierdie post is 204 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,595,213 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinVodacom, jy lieg vir my