Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
- Sondag. Skêre met skietgoed.
-
Watkykertjies Tune
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Fungai on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Heff on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Gerhardt on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
-
-
Monthly Archives: December 2009
‘n Kaal koen vir krismis
‘n Kaal koen vir krismis
Hos my blare, ons pluk so bietjie Martha Steward vandag. Krismis is oppad en dis weer tyd vir kak persente kry, saam met ongewenste familie uithang, (vir die gooses and party laities) half oopmond soene kry by besnorde ooms in kerkklere en dies meer. As jy een van daai ongelukkige werfetters [...]
Gefile in Gorrel kakpraat, Snotstories, Spec-takel 3 Comments
Vodacom, jy lieg vir my
Ek kak dus weer in my rok:
Ek het gister 13:25 stop ge-SMS na 30699, want ek haat dit om kak te kry wat ek nie wil hê of voor gevra het nie.
Ek het gister die volgende SMS terug gekry 13:25 – “Your News4U Out request was processed successfully”
Wat kry ek vandag 13:17? Nog ‘n fokken [...]
Gefile in kak diens 14 Comments
En die (on)gelukkige kopkou wenner is …
Hello,
Wil maar net laat weet dat ek die on/gelukkige ou is wat die kopkou gewen het, maar het nog nie my prys gekry nie, ek sal maar vanaand by ridgeback gaan dronk en kyk of ek lucky raak.
Respect vir julle site en die werk wat julle verrig elke dag om ‘n smile op my gesig [...]
Gefile in Gorrel kakpraat, Spec-takel 1 Comment





Yo-Landi Visser is Sondag in Sondag