Monthly Archives: December 2009

Hoe om jou porn weg te steek IV

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel, porn | Leave a comment

So, waar wil jy gaan holiday?

Goeiemore maats, Ons doen gewoonlik nie hierdie tiep van kak nie, maar het geskiem om dit in elk geval te doen. Ons gaan julle help om julleself te help. Hierdie Vrydag sluit die skole, so daar gaan weer heavy krappe op die highway wees, veral Margate se kant toe, want zefgatte smaak heavy van daai wêreld. Hulle [...]
Gefile in Spec-takel, watkykjy tips | 10 Comments

Dis naweek.

So vinnige grappie of twee: Jannie Pa tune vir Jannie: “As jy nou weer so vloek, dan kap ons jou tottie af!”Jannie hap terug: “Dis okay, ek gee nie om nie. Sannie s’n is afgekap en omgesoom en dit lyk fokken awesome!” Vuurvliegie Een vuurvliegie aan n ander: “Ek moet nou vinnig ‘n fokken bril kry, ek het nou [...]
Gefile in Grapgat, naweek | Leave a comment

Jack Parow music video – Cooler As Ekke

Onse vrind, Jack Parow, die man wat lyk of hy ‘n kontrak met die Duiwel geteken het om vir ewig ‘n snor te dra in ruil vir ‘n lifetime brannas supply, het uiteindelik ‘n music video gemaak vir sy tune Cooler As Ekke. Ja, woorde soos “poes” moes ge-cut word, want hierie outjie sal eersdaags op [...]
Gefile in Fokken main videos, jack parow, oordentlike musiek | 8 Comments