Monthly Archives: December 2009

Moerse party in die Kaap hierie Saterdag

Jack Parow, Thieve, Die Heuwels Fantasties en Die Wedding Naaiers. Jirre dis ‘n mondvol. Maybe score jy ‘n broekvol. Gaan gooi ‘n draai by The Assembly Saterdag, 12 Desember. Die skole is dan gesluit en alles. Vat net jou ID saam as jy nou net met matriek klaargemaak het en moenie fokken rammetjie uitnek wees [...]
Gefile in jack parow, oordentlike musiek, wedding djs | Leave a comment

Vir al die New Moon fans

Click om groter te sien, ou roomyskind: Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 4 Comments

Die manne van Sondag koerant like van Photoshop

Hulle het vir ons hierie gestuur: Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel, sondag | 3 Comments

Laroux 80’s game

Byt vas, dis amper holiday. In die meantime het ons vir jou ‘n kief 80’s game wat jy kan jol as jy lus is om bietjie kromrug te trek en laer as slangkak te verkeer by jou heavy poef graft. Daar is ook ‘n bonus. Jy kan actually ‘n bedonnerde 80’s hamper wen. Once, pappie! (shot vir [...]
Gefile in flash game, oordentlike musiek | 2 Comments