Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
- Sondag. Skêre met skietgoed.
-
Watkykertjies Tune
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Fungai on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Heff on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Gerhardt on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
-
-
Monthly Archives: December 2009
Christo Brandbruggies se take op Krismis
Dis (on?)gelukkig weer sulke tyd. Jeremy Mansfield raak skaamteloos huilerig op M-net oor mense wat nog nooit limo gery het of Madiba ontmoet nie. Advanced familielede wat anyway skiem julle is poes kommen, kruip gat vir site in julle strandhuis. Over-worked ouers try hulle kinders se skoenveters vastrap in die mall se esculators omdat hulle [...]
Gefile in Snotstories, Spec-takel, christo brandbruggies 1 Comment
Die Antwoord, Jack Parow en die Wedding DJ’s
Speck julle volgende week in Slaapstad. As dit fuckhansie is. En almal op die N1 klim. En ek voor julle fokken almal daar is. Omdat ek one-shot deurjaag. Drive fast, play kak music loud.
Met my zef K-Lo GPS.
CNR LOOP STR & PRESTWICH, FORESHORE, Kaapstad
YO YO YO COOL FLIENDS!!!
BIG COOL PAHTI PAHTI!ATTA SECLET DISCO [...]
Gefile in Die Antwoord, Die Antwoord gigs, jack parow, wedding djs Leave a comment
Kry Watkykjy se Zef PG-rated Afrikaanse voice prompts vir jou Garmin. ‘n First vir SA.
Hierie is ‘n eerste vir Suid-Afrika. ‘n GPS voice navigation stem met ‘n ouderdomsbeperking. Hoe befok is dit, huh? Lekker fokken zef Afrikaanse GPS voice navigation vir jou Gaaaaarmin. Jy hoef nou nie meer na ‘n faktap Amerikaanse bitch met ‘n blikstem te luister om by jou pozzie uit te kom nie. Die Watkykjy Garmin [...]
Gefile in K Lo, watkykjy tips Leave a comment





Moet nooit jou chappies insluk nie