Monthly Archives: December 2009

Jack Parow praat oor "Cooler as ekke"

Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos, jack parow, oordentlike musiek | 2 Comments

Kak Supermarket

Hierie plek moet seker ‘n moerse klomp kak verkoop. Wonder of die diens ook kak is: Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 3 Comments

Dis Naweek! Dis fokken holiday ook!

Vinnge grappie voor ons duik: ‘n Dronk ou en sy tjerrie raak heavy jags en besig by Oppikoppi so net buitekant hulle tent na hulle Jack Parow gekokkenodge het. Na so rukkie van buikduik stagger die bra orent en tune die goose:“Jissisjh, ek wensj ek kan onthou waar die fokken flitsj isj!”Die girl tune hom:“Ja, fokkit! [...]
Gefile in Grapgat, naweek | Leave a comment

Watkykjy se 20 krismis tips. Stop jou krismis panthyhose vol.

Dis minder as ‘n maand voor krismis en vir luigatte soos myself is daar goddank die interwebs om my shopping te doen. Verby is die dae van die last minute rush tussen creepy kersvaders, skreeuende kinders, krimpies wat jou haakskene vasfok met Hyperama trollies en die odd gewapende rower by Menlyn. Online shops soos Kalahari [...]
Gefile in Snotstories | 3 Comments