Monthly Archives: December 2009

Dis naweek

PS: Onthou om Sondag die Sondag te koop. Daar is ‘n spesiale Watkykjy kook bylaag tipe vibe. Verder noem ons eerder nie te veel nie. Deel met jou vriende:
Gefile in duik, naweek | 1 Comment

Reminder vir vanaand: Die Anwoord, Jack Parow, Die Wedding Naaiers

Kyk allie mooi postertjies. Dis fokken fraai: Deel met jou vriende:
Gefile in Die Antwoord, Die Antwoord gigs, jack parow, wedding djs | Leave a comment

Warm bokkies en mondkatjies

Hierdie is ‘n nuwe response op “Jizz in my pants” wat Justin Timberlake ge-feature het so ruk terug. Dis ook tien een hoe hot chicks reageer as hulle jou sien by ‘n jol. Jy wil mos nie daai toggos skrop nie. Skaam jou. Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos | Leave a comment

The Killers

As jy skiem Big Concerts het organisation rondom The Killers opgefok in Joburg of Kaapstad: Gaan join hierie group op Facebroek Deel met jou vriende:
Gefile in Kak companies | Leave a comment