Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
- Sondag. Skêre met skietgoed.
-
Watkykertjies Tune
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Fungai on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Heff on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Gerhardt on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
-
-
Monthly Archives: December 2009
‘n Piele seevakansie
Lyk my die Watkykertjies is besig om lekker vakansie te hou. Hierie somerpret is deur Melissa aangestuur:
Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel 1 Comment
Jou eie free Watkykjy Fax 2 e-mail
Gatvol vir mense en companies wat daarop aandring om vir jou fakse te stuur en jy het nie eers ‘n fokken faksmasjien nie? Moeg om papier en ink te koop en zak te mors? Jou fakse kan nou sommer direk na jou e-mail toe gestuur word en dit kos jou fokol.
Dis pismaklik op op te [...]
Gefile in watkykjy tips Leave a comment
Die Antwoord – Zef Side
Raait, checkit. Ons hang so bietjie innie Kaap uit. Shaun Metlerkamp van Metalbox tune my hy het gaan draai skiet by Die Antwoord se moerefokken huisie.Yo-Landi Vi$$er gooi haar expensive hare orals. Ninja gooi hom se piel in alle directions within the restrictions of his expensive kortbroek. Dit gooi soos twee hondjies wat binne [...]





Ho! Ho! Holy shit, dis alweer Krismis!