Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Bizarre Bedonderde Donderdae – Die TV Remote
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
-
Watkykertjies Tune
- griffin on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Evert on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- fief on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
-
-
Monthly Archives: December 2009
Die Radio Kalahari Orkes with Jack Parow – Blaas Jou Vuvuzela
Daasy mense, nogge lekker tune for free deur Jack Parow en Ian Roberts van die radio Kalahari Orkes. Crank hom op tot 11 en luister hom as jy vleisbraai. Ons het ‘n official anthem vir 2010 se sokker.
Check jy die blou lyntjie hieronder? Daai is jou tune, my bra. Download hom.
Blaas_jou_vuvuzela.mp3
Check sommer ook www.radiokalahariorkes.co.za uit.
Deel [...]
Gefile in jack parow, oordentlike musiek 4 Comments
Hey, Vodacom
Hier is die deal, Vodacom:
Ek het op geen stadium gevra vir julle irriterende News MMS’e nie. Ek sign nooit vir sulke kak op nie. Julle het dit sommer net na my toe begin stuur uit die bloute in die hoop dat ek na die 75 sekonde clip sal click op die interweb link wat op [...]
Gefile in kak diens 5 Comments
Via The Backroads se premiere
Ons het julle so ruk terug vertel van Via The Backroads, ‘n kick ass documentary oor so paar ouens wat SA en ons buurlande ingevaar het met skateboards en BMX’e.
Hulle het 4 Desember hulle premiere vir die storie.
Kokkenodge die flyer hieronder vir meer details as jy wil gaan draaiskiet. Click op dit om mooi te [...]
Gefile in Fokken main videos 1 Comment





Baie geluk met die kopkou