Jou eie free Watkykjy Fax 2 e-mail

In Watkykjy Tips deur griffinRek jou bek

Gatvol vir mense en companies wat daarop aandring om vir jou fakse te stuur en jy het nie eers ‘n fokken faksmasjien nie? Moeg om papier en ink te koop en zak te mors? Jou fakse kan nou sommer direk na jou e-mail toe gestuur word en dit kos jou fokol.

Dis pismaklik op op te sign. Kliek net hierso vir jou eie free Watkykjy faksnommer. Dis nou nie ‘n moerse kersgeskenk van ons af nie, maar dis beter as ‘n skop in die toggos.

griffinJou eie free Watkykjy Fax 2 e-mail

Gooi Comment