How to stop at stop sign as demonstrated by SAPS.

In Park soos 'n poes deur griffinRek jou bek

Hey Grif,

Hierdie poesieliemanne dink nie hulle behoort by ‘n Stop teken te stop nie. Die fokkers het amper in my fokken vasgery by die vorige stop straat. Toe hulle agterkom ek neem hulle af, het hulle begin bestuur soos fokken wetsgehoorsame burgers.

Cheers
Morne


Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Deel met jou tjommies!

    griffinHow to stop at stop sign as demonstrated by SAPS.

    Gooi Comment