Ferarri fucknut

In Fokken Main Videos deur griffin7 Eiertjies

Stop by my plaaslike garage om biltong te koop, die doos is toe daar,

Kort vet Sandton drol met moerse houding..
Nou ja, hier is hy…

Barry


Onthou maats, as iemand soos ‘n poes parkeer, is die kans groot dat hy soos een sal bestuur ook…

Deel met jou tjommies!

    griffinFerarri fucknut

    Comments

    1. Anonymous

      Sulke ouens het gewoonlik ‘n swak selfbeeld, dus kruip hulle maar weg agter ‘n kont houding

    2. Marius

      Waar was ek – ek sou my kar in daai parking reg langs daai agterlig ingedruk het en ‘n koerant gaan koop het om te lees – dan sou daai ou met die klein brein vir my moes wag – die aap !!

    3. Anonymous

      Eks saam met Marius, eks die tipe poes wat reg agter daai jong sou parkeer en sommer huistoe loop.

    4. Anonymous

      Aag wat as jy so n kar koop dan koop jy mos n gedeelte van SA paaie ook saam in die boot. Gewoonlik koop sulke ouens flash karre om n klein tottie weg te steek

    5. Peter

      Fok daai kak! As jy so ‘n kar wil ry moet jy oordentlik parkeer!

    6. dieter

      EEnding wat ons in ag moet neem.Die deure van hierdie motors is baie lank en maak baie wyd oop. As jy dit nie ver genoeg kan oopkry nie kan jy nie in of uitklim nie. Baie parkeer plekke is baie nou maar ongeag, sulke voertuig eienaars kan seker bietjie meer aan anders dink ook!

    Gooi Comment