En die (on)gelukkige kopkou wenner is …

In Spec-takel deur griffin1 Eiertjies

Hello,

Wil maar net laat weet dat ek die on/gelukkige ou is wat die kopkou gewen het, maar het nog nie my prys gekry nie, ek sal maar vanaand by ridgeback gaan dronk en kyk of ek lucky raak.

Respect vir julle site en die werk wat julle verrig elke dag om ‘n smile op my gesig te sit.

Awe,
nel6t9

griffinEn die (on)gelukkige kopkou wenner is …

Comments

  1. faniediv

    Dit is nonsens dat jy nou moet rondsoek vir jou prys.
    Laat griffen dit doen soos belowe

Gooi Comment