Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
-
Watkykertjies Tune
- Wilbur Like Smith on Ramfest is glo van die duiwel
- Ter on Ramfest is glo van die duiwel
- iemand on Ramfest is glo van die duiwel
- Henno Kruger on Ramfest is glo van die duiwel
- Sean Schwartz on Ramfest is glo van die duiwel
- Smith on Ramfest is glo van die duiwel
-
-





Dis Naweek! Dis fokken holiday ook!
Vinnge grappie voor ons duik:
‘n Dronk ou en sy tjerrie raak heavy jags en besig by Oppikoppi so net buitekant hulle tent na hulle Jack Parow gekokkenodge het. Na so rukkie van buikduik stagger die bra orent en tune die goose:
“Jissisjh, ek wensj ek kan onthou waar die fokken flitsj isj!”
Die girl tune hom:
“Ja, fokkit! Ek ook, want jy vreet nou al vir langer as ‘n halfuur gras!”
O ja, en dis naweek. Dit is tyd om te duik: