Dis naweek.

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin

So vinnige grappie of twee:

Jannie

Pa tune vir Jannie: “As jy nou weer so vloek, dan kap ons jou tottie af!”
Jannie hap terug: “Dis okay, ek gee nie om nie. Sannie s’n is afgekap en omgesoom en dit lyk fokken awesome!”

Vuurvliegie

Een vuurvliegie aan n ander: “Ek moet nou vinnig ‘n fokken bril kry, ek het nou net amper ‘n sigaret genaai!”

Hierdie post is 119 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,222,962 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinDis naweek.